Georgius Bernard DE MEUTTER

GEORGIUS BERNARD DE MEUTTER - Joris

* Maandag, 4 Aug 1902, Schriek, Belgiese Provinsie, Antwerpen

† Vrydag, 4 Augustus 1972, Genk, Limburg, België

Gedig

Maar één Suid-Afrika, gepubliseer in Londen 1925

Hy was getroud met Louis Maria en hulle het kinders gehad vir wie baie omgegee is. Van sy liedere is opgedra aan sy vrou. Hy het een broer gehad, Alfons Marcel de Meutter (1911 – 1981). Joris het heelwat van Guido Gezelle se gedigte getoonset in samewerking met Karel Borgmans. Gedurende die 1940’s het ‘n boek met agt liedere verskyn, Acht liederen voor den huiskring. Op ‘n flentertjie koerant, sonder datum uit Amsterdam berig ‘n joernalis dat “De Meutter….gevrijwaard waren van onechtheid en het verwarring van zelfbedrog.” Die joernalis sluit af: “Verder wenschen we dat zijn liederen gekend en gezongen mogen worden.”

Geen verdere inligting kon oor de Meutter opgespoor word nie.

Uittreksel uit brief AD Keet aan sy seun van 19 Desember 1962

Datumlose berig oor De Meutter is al wat die argiewe in België van hom besit