Toonsettings van AD Keet se Gedigte

Toonsettings van AD Keet se Gedigte


Die Afrikaanse digter AD Keet (1888 – 1972) se werk is oor 107 jaar deur verskillende musici getoonset. Hierdie is ‘n bundel van alles wat opgespoor kon word.

Lees hier oor ons, vind meer uit van AD Keet se lewe, sy gedigte of spring direk na een van die komponiste deur ons menu.